Home Up REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up                                                                                       

MCARTHUR VERTEENWOORDIGER- TWEE-EN DRIEKAMP: NICK RAUTENBACH

Nick Rautenbach se padhardlooploopbaan het in 1993 begin deur Pieter Henning se toedoen.  Nick het sederdien die Comrades Marathon twee keer voltooi, maar sy groot liefde was egter driekampe en hy het in 1994 die eerste keer aan die Ysterman Driekamp voltooi en ook sy permanente nommer verwerf. Hy het tot op hede vier brons en vier silwer medaljes verwerf.  Hy het aan beide swem- en kanodriekampe deelgeneem en was in 1994 spanbestuurder van die Suid-Afrikaanse Nasionale Tweekampspan na die węreldkampioenskappe in Cancun, Mexico. Dit is Nick se vierde jaar as Bestuurslid by McArthur.  Hy was in 1994 en 1995 Voorsitter gewees.  Hy is 'n Superintendent verbonde aan die SAPS en het twee dogters.

KONTAKBESONDERHEDE:

E-pos adres:
Selfoonnommer:
Werkfaksnommer:
mooi-detec@saps.org.za
082-805-4165
(018) 299-7227
 
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001