Alle lede is baie welkom om voorstelle vir sulke klubuitstappies aan enige
lid van die Bestuur deur te gee.
Die volgende uitstappies word tans beplan: Kyk wat val in u smaak (en
beursie) en laat weet ons.
 |
Loskopdam Marathon (21 April 2001). Vir
diegene wat beplan om die Comrades aan te pak, is hierdie die ideale
voorbereiding, gekombineerd met 'n lekker familie-uitstappie. Die
Aventure Loskop Eco-oord waar hierdie wedloop klaarmaak, is 'n uitstaande
vakansie-oord. Vooraf-inskrywings is noodsaaklik. Hierdie
marathon is een van die Top Tien wedlope van www.runnersguide.co.za .
Inskrywingsvorms is reeds beskikbaar by die McArthur
Klubhuis. |
 |
Warmbad-Nylstroom (12 Mei 2001). Hierdie
is een van die klassieke uitstappies wat gereeld in die vroeë 90's
plaasgevind het - gekombineerd met 'n naweek in die Bosveld. Die
wedloop self is 28km lank en eindig langs die swembad by die Warmbad
Aventura-oord. |
 |
Comrades
Marathon (16 Junie 2001). In
die 1980's het bykans al die Maccies wat aan die Comrades deelgeneem het,
almal saam in die Sea Board vakansiewoonstelle gebly (ons het die 25e en
26e verdiepings volgemaak)! Alhoewel heelwat lede deesdae hulle eie
tyddeelfasiliteite het, sal ons graag vroegtydig wil weet of daar 'n
behoefte is om weer blyplek te probeer vind by dieselfde fasiliteite. |
 |
Knysna Forest Marathon en 21,1km (14 Julie
2001). 'n Lang uitstaande uitstappie. Beplan vroeg
om beide 'n inskrywing in te kry en blyplek te vind.
Inskrywingsvorms is reeds bestel en sal binnekort beskikbaar wees by die
Klubhuis. Sien die addisionele inligting oor die Knysna Oesterfees
onder. Onthou dat die wedloop binne die skoolvakansie val.
Hierdie is dus 'n ideale vakansiegeleentheid. |
 |
Drie Provinsies Marathon (1 September
2001). Nog 'n ou bekende McArthuruitstappie. Ons het in
die verlede by die ou Rob Ferrreira Vakansie-oord oornag en lekker saam
gekuier - selfs leer rolbal speel! Almal is welkom - geen
uitnodigings is nodig nie! |
 |
Venterskroon Bergwedloop (13 Oktober 2001). Ons
eie bergwedloop bly een van die hoogtepunte. Die Vredefort Koepel,
waarin die wedloop plaasvind, is 'n onontginde juweel en ons wil vir 2001
vir die wedloopnaweek in die koepel kampeer. |
 |
Kersiefees 23km (17 November 2001). Hierdie
gewilde wedloop in die prêntjie-mooi Ficksburg is nog redelik onbekend
aan ons lede, maar die wat weet, sê dis beslis die moeite werd.
Gaan ons self vasstel? |
|
Knysna Oyster Festival 2001
New date : 5 - 16 July 2001 "Come and Play in the
Garden of Eden!" |
|
Date |
Event |
Contact |
Tel |
|
6 July |
Sedgwick’s Old Brown Sherry Angling Competition. |
Val Smith |
044 3821765 |
|
6 July |
Knysna Round Table Hockey Tournament
Registration & Social evening. |
Steven Darke |
082 3743919 |
|
7-8 July |
Knysna Round Table Hockey Tournament. |
Steven Darke |
082 3743919 |
|
7-8 July |
Lightley's & Knysna Oyster Company Festival of Bridge.
(3 sessions) |
Anne Hugo |
044 3822704 |
| |
Hunter's Gold FBIBC/ Surf National Inflatable Boat Race. |
Hanli Flack |
082 5759798 |
| |
Activities at Festival Grounds. |
André Schutte |
082 5715826 |
|
7-8 July |
Dog agility World Championship finals
Interprovincial dog jumping competition
Knock out pairs event. |
Johan de Kock |
082 8012488 |
| |
Pick 'n Pay Gavin Ragsdale Memorial Downhill Race. |
Leon Evans
Jacques Brink |
044 5327644
044 3825153 |
| |
Oyster Barge Challenge. |
Tony |
044 3829995 |
| |
Bernini Knysna Racing Paddles - Canoe Challenge (10km+20km) |
Jeanette Walder |
044 3826220 |
| |
Navy Vessels enter The Heads. Arrival
@ The Quays |
Steve Eriksen |
044 3827000 |
| |
Knysna Oyster Queen Pageant presented by Over the Moon. |
Camilla Lor - Marsicano |
044 3826170 |
| |
S.A National Dog Agility Championship. |
Johan de Kock |
082 8012488 |
|
8 July |
Pick 'n Pay Knysna Cycle Tour. |
Marthy Watson |
082 9650789
rotary@123.co.za |
| |
Navy Vessels open to Public. |
Steve Eriksen |
044 3827000 |
|
|
Locals Day - Woodmill Lane
Restaurants specials to all Locals. |
Lesley Manell |
044 3823046 |
| |
S.A Institute of Rugby - U/21 Rugby - Coaching Clinic. |
Craig Cruickshank |
021 8876667
082 8059410 |
| |
Training Camp - cross country,
road running & triathlon. |
Abrie de Swardt |
082 5607439 |
| |
Scottish Leader Whisky Bowls Tournament |
Derek
Frank |
044 3884711
044 3884745 |
| |
Lightley's Leisure Isle Festival Bowling Tournament. |
Mike O'Donnell |
044 3840632 |
| |
Live performances in front of
Knysna Tourism. |
Zandile |
044 3821166 |
| |
Cross Country Races. |
Abrie de Swardt |
082 5607439 |
| |
Woodmill Lane Chess Challenge. |
Lesley Manell |
044 3823046 |
| |
Savanna Premium Dry Cider Ladies Night. |
Surahna Liebenberg |
044 3826941 |
| |
U/21-7's Rugby Tournament |
Craig Cruickshank |
021 8876667
082 8059410 |
| |
Zonnebloem / Sanlam Stratus Dinner Theatre with Nataniel. |
Zanzibar Lounge & Theatre |
Bookings @ Computicket
021 9188950 |
| |
Knysna Oyster Festival - Street Mile Series. |
Abrie de Swardt |
082 5607439 |
| |
10 Km Race - Walking Event. |
Willie Ward |
044 3432649 |
|
11 July |
The Knysna Oyster Festival Street Mile - main event. |
Abrie de Swardt |
082 5607439 |
| |
U/21 Rugby Coaching Clinic. |
Craig Cruickshank |
021 8876667
082 8059410 |
|
11 July |
Graça Oyster Cooking Competition. |
Knysna Tourism Bureau |
044 3825510 |
| |
Garden Route Woodberry's Food Expo. |
David Rabie |
044 5327985 |
| |
Development Clinic for Junior
Athletes. |
Abrie de Swardt |
082 5607439 |
| |
U/21 Rugby Matches . |
Craig Cruickshank |
021 8876667
082 8059410 |
| |
Navy Sea/Air Rescue Demonstration . |
Steve Eriksen |
044 3827000 |
| |
An evening with Daniële Pascal. |
Lyn Stander |
044 3810081 |
| |
Graça Oyster Eating Competition. |
Willie Alcock |
044 3823839 |
| |
Opening of Oysters Competition. |
Tony |
044 3829995 |
| |
REGISTRATION: Forest Marathons. |
Edith Joubert |
044 3840284 |
|
14 July |
Castle Light Forest Marathon. |
Edith Joubert |
044 3840284 |
| |
Tait Marine - Mariner Oyster Festival Deep Sea Challenge. |
Andrew Aveley |
082 4522795 |
| |
5 Km Fun Run. |
Joy Miles |
082 7737702 |
| |
2000 Hoop Parade - Basketball Tournament. |
Christopher Bezuidenhout |
082 2969535 |
| |
Jack Daniels Southern Comfort Mardi Gras. |
Nicky Roussow |
083 4404559 |
| |
Nirvana Skate Boarding Challenge.
(10 yrs & upwards) |
Konrad Vosloo |
044 3826316
082 2531491 |
| |
Pump Trolley Marathon:
presented by The Garden Route Steam Train Society
Pit your skills against Navy Crew. |
Knysna Tourism |
044 3825510 |
| |
Navy Parade @ Sunset |
Steve Eriksen |
044 3827000 |
| |
Mossel Bay Boxing Promotions (6 bouts) |
Terence Ndanda |
083 4958392 |
| |
Piston Ring Garden Route Car Club Annual Classic Car Show. |
Allan Hamilton |
082 3752840 |
| |
SA Navy Band in Concert . |
Nicky Roussow |
083 4404559 |