|
|
UITSLAE Die ideaal is om op hierdie blad soveel as moontlik uitslae weer te gee. Dit word weergegee volgens die jaar waarin die wedloop plaasgevind het. Hierdie bladsy sal gereeld bygewerk word soos wat nuwe uitslae en uitslae uit die argiewe beskikbaar word. Lede wat oor uitslae beskik (oud of nuut), is baie welkom om dit aan die webmeester te stuur. Onthou om ook by die padwedloopskakels onder "Uitslae" te gaan kyk vir ander klubs se wedloopuitslae.
|
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae
of kommentaar oor hierdie webwerf het.
|