Home REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Lys van toekennings Erelede Permanente nommers Prestasierolle                                                                                       

MCARTHUR TOEKENNINGS

McArthur het die afgelope 22 jaar 'n ryke tradisie opgebou en lede het presteer op verskillende terreine.  Op hierdie blad word die verskillende kategorieë prestasies weergegee.  Die Lys van toekennings is die standaard trofees en ander toekennings wat jaarliks aan lede oorhandig word.

Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001