Home Up REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up                                                                                       

MCARTHUR TESOURIER: CHARMAINE JARDINE

Charmaine Jardine is sedert 1994 'n Bestuurslid van Mcarthur, eers as Sekretaris en sedert 1995 as Tesourier.  Sy is werksaam by die PUK se Finansiële Adminstrasiedepartment en dus die ideale persoon om 'n streng oog op die klub se geldsake te hou!   Sy is getroud met Tony en het twee seuns.  Charmaine is saam met Tony verantwoordelik vir die sukses van die Venterskroon Bergwedloop.

 

 

 

 

KONTAKBESONDERHEDE:

E-pos adres:
Werktelefoonnommer:
Werkfaksnommer:
fadcj@puknet.puk.ac.za  
(018) 299-2665
(018) 293-3281
 
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001