Huidige en voornemende lede kan op drie maniere registreer:
 |
Gedurende kantoorure |
 |
Dinsdagaande by die McArthur Klubhuis |
 |
Sosiale lede: Daar is ook heelwat
persone wat om een of ander rede nie "normale" of
gelisensieërde lede van McArthur kan word nie (lidmaatskap van ander
klubs weens werksverpligtinge, langdurige beserings, ens), maar wat tog
graag 'n verbintenis met die klub wil hê (bywoon van funksies, ontvangs
van nuusbriewe, ens). Sodanige persone kan wel as sosiale lede by
McArthur aansluit. Die jaarlikse fooi hiervoor beloop R40 en
belangstellendes kan op die normale wyse registreer, maar net duidelik
aandui dat hulle slegs as sosiale lede wil registreer en dus nie 'n 2001
lisensienommer wil hê nie. |
|