Home Up REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up Comrades Marathon 2 Oseane Marathon 100 Myler Fraser's Ultra City-to-City Ysterman Driekamp McArthur Klub 1000 Bergwedloop Drie Provinsies Johnny Kambouris                                                                                       

Die bekendste wedloop waarin permanente nommers toegeken word, is sekerlik die Comrades Marathon, waar atlete na tien suksesvolle wedlope hulle gesogte groen nommer ontvang.  Minstens elf Maccies het al hierdie gesogte nommer ontvang.  Ander groot wedlope het hierdie tradisie voortgesit en McArthurlede het by ses van hierdie byeenkomste ook al permanente nommers ontvang.  Deelnemers aan McArthur se unieke wedloop, die Venterskroon Bergwedloop, kan ook die lys van permanente nommers van hierdie wedloop opkyk.

Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001