Home REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Chris Hattingh Berna Daly Ockie de Kock Johan Oelofse Boeta Pretorius Gerrie Beukes                                                                                       

VAN ONS HELDE

Deur die jare het verskeie Maccies diep spore getrap op en langs die sportveld - nie net op provinsiale vlak nie, maar ook op nasionale vlak.  Dit is baie moeilik om al hierdie inligting wat oor meer as twintig jaar strek, in die hande te kry, maar hierdie is 'n poging om van ons presteerders erkenning te gee.  Lede wat oor meer inligting beskik, moet dit asseblief deurgee aan die Webmeester.

 
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001