Home REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Voorsitter Ondervoorsitter Tesourier Sekretaris Klubhuisbestuurder Wedloopkoördineerder Mediaskakelbeampte Add lid: Stappers Add lid:Twee/driekamp Add lid: Landloop Afrigter                                                                                       

McArthur se nuwe Bestuur vir 2001 is op die 21e November 2000 tydens 'n Algemene Jaarvergadering aangewys.  Loer gerus by die skakels op hierdie blad in om meer te leer van elkeen van hierdie ervare span wat baie hard gaan werk om aan McArthur-lede die beste moontlike klub te bied.  Lede en voornemende lede is ook baie welkom om met die bestuurslede te skakel as daar enige vrae, voorstelle of ander insette is.

Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001