Home Up REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up                                                                                       

         NASCHEM 10KM WEDLOOP 2001

Die Naschem 10km Nagwedloop vind vanjaar op 2 Mei die veertiende keer plaas.  Hierdie wedloop, wat die grootste nagwedloop in Sentraal Noordwes is (die rekordgetal deelnemers was 963), vind op 'n baie plat roete plaas.  Deelnemers lê bykans drie volle rondtes om die McArthur Atletiekbaan af gedurende die wedloop.  Dit is ook 'n baie toeskouers-vriendelike wedloop.  Naschem vier ook vanjaar sy 21e verjaarsdag.

 
DATUM WEGSPRING AFSTAND KONTAKPERSOON
Woensdag, 2 Mei 2001 McArthur Stadion 10 km Dr. Pieter Joubert
 

Mnr. Rathari Peter Menyatso van Naschem oorhandig die wedloop se borgskaptjek aan Koos Degenaar van McArthur.

 

 
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001