Home Up REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up                                                                                       

MCARTHUR KLUB 1000-KOMPETISIE

McArthur se Klub 1000-kompetisie is aan die einde van 1989 geloods, dieselfde jaar as die bekende Johnny Kambouris-uitdaging.  Die enigste verskil was dat Klub 1000 lede wou aanmoedig om meer betrokke te wees by die Klub se aktiwiteite en daarom moes deelnemers minstens aan twintig tydtoetse deur die loop van die jaar deelgeneem het.  Die medalje was ook 'n replika van die McArthur Marathon in Devock, Noord-Ierland (sien Geskiedenis).

Die Klub 1000-uitslae word in die McArthur Klubhuis vertoon.

 MCARTHUR KLUB 1000

(Rekords in "bold")

Jaar

Naam

Afstand (Km)

Min/km

Medalje

1990

Deon Ellis

1,077.0

Silwer

Louise Patterton

1,024.0

Silwer

Gerda Blom

1,024.0

Silwer

Francois Louw

1,017.0

Silwer

1991

Raymond Stoppel

1,216.0

Silwer

Dawid de Fortier

1,084.0

Silwer

Deon Ellis

1,075.0

Silwer

Coen Meyer

1,021.0

Silwer

1992

Dawid de Fortier

1068,0

Silwer

1993

Bertus le Roux

1,354.4

Goud (verste)

Dawid de Fortier

1,197.7

Silwer

Nick Rautenbach

1,001.7

   4:23,5

Goud (vinnigste)

1994

Tony Jardine

2,024.9

Goud (verste)

Dawid de Fortier

1,336.9

Silwer

Christa Rautenbach

1,333.3

Silwer

Danie Diedericks

1,234.3

Silwer

Shaun Jardine

1,188.0

Silwer

Johan Geyser

1,155.1

Silwer

Nick Rautenbach

1,054.5

Silwer

Tony Marx

1,036.8

   4:08,6

Goud (vinnigste)

1995

Dawid de Fortier

1,662.0

Goud (verste)

Willie Strydom

1,649.1

Silwer

Annelene Myburgh

1,585.9

Silwer

Tony Jardine

1,368.7

Silwer

Johan Geyser

1,172.7

Silwer

Christa Rautenbach

1,075.1

Silwer

Pierre Diedericks

1,072.9

Silwer

Shaun Jardine

1,018.9

Silwer

Danie Diedericks

1,000.3

Silwer

1996

Willie Strydom

1,400.4

Goud (verste)

Tony Jardine

1,118.7

Silwer

Johan Geyser

1,060.6

Silwer

Koos Degenaar

1,059.9

Silwer

Dawid de Fortier

1,033.6

Silwer

Wykie Etsebeth

1,027.9

Silwer

Danie Diedericks

1,000.0

Silwer

1997

Bertus le Roux

1,215.6

Silwer

Willie Strydom

1,132.0

Silwer

Winnie Stoppel

1,117.3

Silwer

Dawid de Fortier

1,005.4

Silwer

1998

Aart-Jan Verschoor

1,058.7

Silwer

Willie Strydom

1,052.6

Silwer

Fred Saayman

1,027.7

Silwer

Bertus le Roux

1,000.6

Silwer

1999

Willie Strydom

1,014.9

Silwer

Dawid de Fortier

1,005.3

Silwer

Terug na Prestasierolle 

 
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001