Home Up REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up                                                                                       

GERRIE BEUKES

Gerrie, wat pas die 2001 Noordwes Driekampkampioenskappe gewen het, is hier in aksie tydens die 2000 Ysterman.  Hy spog reeds met twee goue medaljes in hierdie grote!

Gerrie Beukes spog reeds met twee goue medaljes in die Ysterman Driekamp.  Hy is hier in aksie tydens die 2000 byeenkoms, toe hy die tweede vinnigste fietsryskof van al die deelnemers aangeteken het. 
Gerrie Beukes (links) en Ockie de Kock by hulle fietswinkel, Dingo Cycles, op die Bult. 
 

 

Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001