|
|
McArthur se elektroniese foto-album is afhanklik van elke lid se bydraes. Grawe bietjie rond, krap daardie ou fotos uit en bring dit saam klubhuis toe - of skandeer dit in en e-pos aan die webmeester. Daar sal dus gereeld nuwe fotos beskikbaar wees - loer in by die skakels.
|
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae
of kommentaar oor hierdie webwerf het.
|