Home Up REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up                                                                                       

LEDE WAT MCARTHUR EREKLEURE ONTVANG HET

Chris Hattingh

Vise-President: SAAAU, Uitvoerende Bestuurslid: SARRA, Raadslid: Atletiek SA en SA Instituut vir Dwelmvrye Sport

Bertus le Roux

Spanbestuurder: SA Nasionale Atletiek-, Tweekamp- en Driekampspanne

Pieter Henning

Meer as sewe jaar diens op McArthur Bestuur

Emile Kotze Jnr

Spandoktor: SA Nasionale Rugby-, Tweekamp- en Driekampspanne

Dawid van Coller

Uitstaande prestasie in SA Marathonkampioenskappe (2:20:48)

Ockie de Kock

SA Kleure: Tweekamp- en Driekamp

Bert Hattingh

Spanfisioterapeut: SA Nasionale Atletiek-, Tweekamp- en Driekampspanne

Jan Ellis

Meer as sewe jaar diens op McArthur Bestuur

Berna Daly

Derde plek in Comrades Marathon
 
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001