Home Up REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up                                                                                       

SATERDAE CLUB RUN'S (16KM/32KM)

McArthur bied sekere Saterdae 'n interne Club Run aan vir lede en ander belangstellendes wanneer daar nie padwedlope in die omgewing plaasvind nie (sien die Kalender vir 2001).  Die roete, wat deur Dr. Pieter Joubert ontwerp is, staan ook bekend as die "Vyf Brue-roete", aangesien dit so ontwerp is om die maksimum bultoefening in die plat Potchefstroom te bied.  Die roete bied ook waterpunte op 4km, 8km en 12km, en geen hulpverlening ("seconding") is dus nie nodig nie.

ROETEKAART

 

MCARTHUR CLUB RUN AFSTANDMERKERS

Afstand

Beskrywing

1km

Stasieweg, paal net voor wasgoedspruit (tydtoetsmerker)

2km

Von Weillighstraatbrug top

3km

Silwerstraat (H/v Esselenstraat)

4km

Meyerstraatbrug oos, net voor ABKS gebou

5km

Hoffmanstraatverlenging (PUK), 40m voor Gerrit Dekkerstr hek (3e laaste boom)

6km

Calderbanklaan 6 - groot eikeboom

7km

Groenwilgers voetpad, tussen boom en wasgoedhok

8km

Van der Hoffweg, net voor Mooivalleipark-ingang (1e blou paaltjie)

9km

Van der Hoffweg, net voor inrypad-ingang (12e laaste heiningpaal)

10km

Inrybrug oos, by paal, net verby hoek van groendakhuise

11km

Inrypad, net verby CJ Naude plot, 20m voor 2km merker

12km

Mooirivierrylaan, oorkant 1e grasdakhuis houtgaragedeur, by paal

13km

Mooirivierrylaan, net verby Joolplaas, by paal (l),net voor laaste kragpaal R

14km

Mareestraat (H/v Rivierstraat)

15km

Mareestraat (H/v Krugerstraat)

16km

Lombardstraat, paal 13, by ingang na McArthurstadion, valhek

 

 

 

Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001