Home Up REGISTREER NOU! Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up                                                                                       

Die nuwe Bestuur het op die 5e Desember 'n Bosberaad langs die Vaalrivier gehou waartydens daar konsensus bereik is oor die pad vorentoe vir McArthur.  Daar is verskeie prioriteite bepaal en verantwoordelike persone aangewys.  Onder is 'n paar foto's wat tydens hierdie uitstappie geneem is.

Corrie Kroon se pragtige lapa langs die Vaal. Die span in aksie net voor die bosberaad in aanvang geneem het.

Die twee Pieter's aan die fasiliteer.  ... en aan die braai!!
 
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001