Home Up REGISTREER NOU! Fotoblad Webskakels McArthur - ons gee die pas aan ....  Home Up                                                                                       

2001 VENTERSKROON BERGWEDLOOP

Die Venterskroon Bergwedloop het in 1994 begin as 'n McArthur "Club Run" nadat Schalk Theron die idee gekry het en Pieter Henning en Bertus le Roux gevra het om hom te help om die wedloop uit te meet.  Hulle het dadelik besef dat hierdie wedloop 'n wenner kan wees en die volgende jaar het die wedloop amptelik plaasgevind.

Die dorpie Venterskroon, waar die wedlop begin en eindig. Die eindstreep is reg langs 'n swembad.

Vlugbal is een van die beskikbare aktiwitweite. Die eerste atleet kom om die laaste draai.

Die eindpunt onder die koeltebome...  en by die swembad!

Tony en Charmaine, die wenspan agter die wedloop Daar word lekker gekuier na afloop van die bergwedloop.

Sien die lys van permanente nommers toegeken in die Venterskroon Bergwedloop.

 
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae of kommentaar oor hierdie webwerf het.
Kopiereg © 2000 McArthur
Laas opgedateer: 12 Februarie 2001