|
|
MCARTHUR AKTIWITEITE Dis 'n wanopvatting dat MCARTHUR net voorsiening maak vir die behoeftes van marathon-atlete. Soos u op hierdie webwerf sal sien, word die behoeftes van verskeie atlete gedek - van die totale beginner wat net 4km wil stap, tot die ultra-atleet wat die Comrades Marathon as 'n oefensessie vir honderd-mylers beskou! McARTHUR is ook 'n familieklub en aktiwiteite word so beplan dat lede se familie altyd welkom is. Kyk gerus na die sosiale aktiwiteite en uitstappies, asook die Kalender vir 2001.
|
Stuur e-pos aan webmeester@mcarthur.org.za indien u enige navrae
of kommentaar oor hierdie webwerf het.
|